Leer my ken.

Ek is ’n meisie van die platteland, met groot liefde vir die natuur en die buitelewe. My harts-mense lê my na aan die siel, en ek vind vreugde daarin om egte oomblikke en kosbare herinneringe vas te vang. Vir my gaan fotografie oor gevoel, verbinding en die stories wat ons vir altyd saam kan dra.

 

 

“The best thing about a picture is that it never changes, even when the people in it do.” – Andy Warhol

 

 

My gesin


My kêrel

My hartsplek

(die bosveld)

Nog 'n paar interessanthede oor my...

ek het my fotografie journey begin op

die ouderdom van 17

ek is obessed met

sonsakke

my ideale stokperdjie is

fotografie ;)

ek het 'n graad in

Charted Accounting

My musieksmaak is

country

my gunsteling naweek aktiwiteit is

kosbare familietyd

Boek 'n sessie

Gereed om daaglikse oomlikke in tydlose herinneringe te omskep ?